Kishore Kumar Hits

Brandpunt - Soos Trane текст песни

Исполнитель: Brandpunt

альбом: Kom Nader


Wees stil my hart; en luister
Buig neer my siel, voor die Een wat leef
Ek gee myself; Gebroke
En elke las vir die Een wat weer
Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
Mag die hart van my weer heel word
Soos die balsem oor U breek
Hier binne my verlang ek
My wese roep na die Een wat hoor
Suus vuur kom brand en reinig
Vlekkeloos vir die Een wat kom

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители