Ek sit hier en wonder Oor die trane op jou wang Ek glo ek kan daarsonder, dat ek na iemand verlang. Ek sit steeds en wonder Oor jou liefde wat my kwaal Vergeef net my sondes, voor die swart my kom haal. Ek droom van die aande Vol passie en spyt. Wyn smaak nou bitter Of kort dit nog tyd Ek groet jou vir oulaas Ek het my loon gekry Liefde soos vir ander is n doring vir my Laat gaan jou gedagtes Laat jou gemoed net rus Dia n chapter in my lewe Wat die leser afpis! Ek droom van die aande vol passie en spyt. Die wyn smaak nou bitter of kort dit nog tyd Ek droom van die aande vol passie en spyt Die wyn smaak nou bitter Of kort dit nog tyd. Ek het nie meer tyd...