Kishore Kumar Hits

Nianell - Jy Sal Nie Weet Hoe Ek Voel текст песни

Исполнитель: Nianell

альбом: Sand & Water


Ek was my hande draai my rug want
Nou weet ek was ek was vir jou.
Tot my skande het ek jou vertrouw,
Ek het aan droome vasgehou.
Nou hang de waarheid soos 'n swaard oor
Jou en jy wys nie eers berou.
Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
Jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
Morse net my tyd en my liefde op jou.
Was daar ooit 'n tyd wat jy kon sé,
Dat jy my dalk lief kon he.
Of was ek net 'n tyd verdryf tot jy,
Iemand in my plek kon kry.
Nou hand die waarheid soos 'n swaard oor
Jou en jy wys nie eers berou.
Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
Jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
Morse net my tyd en my liefde op jou.
Jy sal nie weet hoe ek voel of wat ek bedoel nie,
Jy staan niet daar en lyk so koel.
Loop voor ek huil et mors net my trane,
Morse net my tyd en my liefde op jou.

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель