Daar is iets in Afrika Ja daar is goud, jy moet net vra Meer as oog kan sien hier in Afrika Daar is iets in Afrika Wat ek en jy mekaar moet dra Hoog, hoog op 'n berg hier in Afrika Daars 'n plek wat jy sien Van sy vrag kan laat rus Waar seisoene oor lewe en dood beslis Waar spore in die stof met snelweë verbind Sys die moederland en sy sal sterf Sterf vir haar kind Daar is iets in Afrika ja daar is goud Jy moet net vra Meer as oog kan sien hier in Afrika Daar is iets in Afrika Wat ek en jy mekaar moet dra Hoog, hoog op 'n berg hier in Afrika As winter ogged mis Oor die laag lande streel En toe mere van hoogtes ver In ek droom afspeel Proe jy die see Van ons wynland in jou mond Tot die teerpad In 'n groot stad hier uit Afrika grond Daar is iets in Afrika Ja daar is goud jy moet net vra Meer as oog kan sien hier in Afrika Daar is iets in Afrika Wat ek en jy mekaar moet dra Hoog, hoog op 'n berg hier in Afrika