Anna, sal jy by my bly? Anna, daar's niemand soos jy Anna, waar is jy nou? Anna, ek lewe net vir jou ... Annatjie, dink jy daar's hoop vir ons? Sal jy ophou om met my hart te mors? Sal jy met my trou, en Anna, my kindertjies kry? 'N Mens soos jy moet net die beste kry Maar iewers is daar iets goeds in my As iemand dit kry, hoop ek Anna, dis iemand soos jy Anna, sal jy by my bly? Anna, daar's niemand soos jy Anna, waar is jy nou? Anna, ek lewe net vir jou ... 'N Mens verander die liefde nooit As ek 'n blink muntstuk in die wensput gooi In gedagte vir jou, ja Anna, ek wens jy was hier Eendag sal ek vir Annatjie kry Sy sal myne wees, altyd aan my sy Want iewers is daar 'n Anna, ja selfs ook vir my Anna, sal jy by my bly? Anna, daar's niemand soos jy Anna, waar is jy nou? Anna, ek lewe net vir jou ... Anna, sal jy by my bly? Anna, daar's niemand soos jy Anna, waar is jy nou? Anna, ek lewe net vir jou Anna, sal jy by my bly? Anna, daar's niemand soos jy Anna, waar is jy nou? Anna, ek lewe net vir jou