Kishore Kumar Hits

Blackie Swart - Jy Kielie My текст песни

Исполнитель: Blackie Swart

альбом: Gemaak Om Te Dans

Jy kielie my - na na na na na
As jy aan my raak - whoa hoo hoo
Jy kielie my - na na na na na
Daar waar dit saak maak, daar kielie jy my
O ek weet dit, ek glo dit, ek dink dit is ons storie die
Ek droom dit, ek voel dit, ek dans hier in jou skaduwee
Jy glimlag, jy knipoog, jy raak aan my en ek aan jou
Jy kielie my
O ja, ons weet dit, ons glo dit, ons lewe soos ons harte voel
Ons hoor dit, ons doen dit, ons is mos vir mekaar bedoel
Jy vir my en ek vir jou
Jy kielie my - whoa hoo hoo

Moenie aan my vat nie, want dit kielie, dit kielie
Hou jou hande tuis

Daar waar dit saak maak, daar kielie jy
Jy kielie my - na na na na na
As jy aan my raak - whoa hoo hoo
Jy kielie my - na na na na na
Daar waar dit saak maak, daar kielie jy my

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Hugo

Исполнитель