Kishore Kumar Hits

Zinkplaat - Alles Is OK текст песни

Исполнитель: Zinkplaat

альбом: Karoo Poison


Jou dag was goor
Want jou girl het jou gedrop
Jy't rugby gespeel
En jou skouer gepop
En al jou cd's is gesteel
Al jou Valiant en Koos
Vir Kersfees
Kry jy Patricia Lewis
Alles is OK, alles gaan verby
Die lewe is te kort om suur te word
Alles is OK, alles gaan verby
Die lewe is te kort om suur te word
Want alles is OK en alles gaan verby
Die lewe is te kort om suur te word
Die lewe is te kort om suur te word
Jy't jou pa se kar afgeskryf
Te veel bier in die lyf
Die pregnancy test is blou
En jy't gedink sy is safe
En jy't die kunstefees gemis
Want jou ouma het verjaar
Toe jy terugkom
Hoor jy almal was daar
En dit was die party van die jaar!
Alles is OK, alles gaan verby
Die lewe is te kort om suur te word
Alles is OK, alles gaan verby
Die lewe is te kort om suur te word
Want alles is OK en alles gaan verby
Die lewe is te kort om suur te word
Die lewe is te kort om suur te word

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель