Kishore Kumar Hits

Steve Hofmeyr - Val In My текст песни

Исполнитель: Steve Hofmeyr

альбом: Skree


Hier is my arms om jou hier te hou
As die koue jou hart weg wil dra
Hier is die skouers waarop jy kan huil
As jou wêreld inmekaar in val
Sien jy hierdie hande
Om jou hart geknoop
Hierin vang ek elke traan
Wat teen jou wang af loop
As jy val As jy val
As jy deur die koue kantel
As jy val my liefling
Val in my
As Jy Val, val dan in die arms wat vir altyd vir jou wag
As Jy Val, land dan in die water van my liefde want dis sag
As jy val as jy val
As jy deur die koue kantel
As jy val
As jy deur die ruimte
Bolmakiesie slaan,
My liefling, val in my
Ek is die sirkel wat jy om jou trek
As jy bang is dat jy gaan verdwaal
Jy staan in my hart se klop in
Wat ek asemhaal
Kyk in hierdie oë
Sien jy hierdie hart
Dis nie vir my om te weg te gee nie
Jy't dit reeds gevat
As jy val As jy val
As jy deur die koue kantel
As jy val my liefling
Val in my

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Icon

2014 · альбом

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель