Van my draadkar dae Tot ek huis verlaat Waar ek staan of val Sal jy my begrawe In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! Draadkar, biltong, brandewyn, bedonnerd Maroelabaskoelte, kierie vir die kierangdop Mamba, malva, ma se melkkos, blatjang Windpompwater, wie se blerrie kerrie brand In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! Kaapstad, Bloemfontein Pretoria en Jo'burg Township, tuisgemaak, mielies op die konka Kaiings en kafferbier, en Kanna hy ko huistoe In Kisklere uitgevat Nkalakatha vuistoe In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! Vetkoeksister, Spiekeries se Spookasem Ruiter in Swartkat, Rooirok-bokapater Mama Tembu dip-die-puthu, ahah, bietjie bietjie Rolbosbraaivleis, o Ryperd op my ramkietjie In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! Van my draadkar dae Tot ek huis verlaat Waar ek staan of val Sal jy my begrawe In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! In die RSA! Ons vir jou Suid-Afrika In die RSA!