Kishore Kumar Hits

Revelation Enterprises - Fontein текст песни

Исполнитель: Revelation Enterprises

альбом: Tot In Ewigheid


Alles wat ek is
Alles wat ek nodig het
Vind ek nou in U
Geheime van U hart
'N Lewe in U heerlikheid
Kry ek net in U
Standvastig bly ek in U woord
Fontein van liefde binne my
Bron van hoop wat hier in my bly
Ek behoort aan U
Lewenswater vloei deur my
Waar dit droog was het U my kom kry
Ek behoort aan U
Ek behoort aan U
Wys my wat U droom
Leer my om U hart te ken
Ek wil sien soos U
Neem my aan die hand
En lei my in geregtigheid
Ek wil leef soos U
Fontein van liefde binne my
Bron van hoop wat hier in my bly
Ek behoort aan U
Lewenswater vloei deur my
Waar dit droog was het U my kom kry
Ek behoort aan U
Ooh-oh-oooh-ooh Oh-oh-oooh
Oooh-oh Oooh-oooh
Ooh-oh-oooh-ooh Oh-oh-oooh
U is my hoop
U woord my rots
U is standvastig
U is my God
U is my hoop (my hoop)
U woord my rots (my rots)
U is standvastig (standvastig)
U is my God (my God)
U is my hoop (my hoop)
U woord my rots (my rots)
U is standvastig (standvastig)
U is my God (my God)
Fontein van liefde binne my
Bron van hoop wat hier in my bly
Ek behoort aan U
Lewenswater vloei deur my
Waar dit droog was het U my kom kry
Ek behoort aan U Oooh
U is my hoop (my hoop)
U woord my rots (my rots)
U is standvastig (standvastig)
U is my God (my God)
U is my hoop (my hoop)
U woord my rots (my rots)
U is standvastig
U is my God

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители