Kishore Kumar Hits

Kaleidoskoop - Stellenboschkind текст песни

Исполнитель: Kaleidoskoop

альбом: Platsak


Vers 1
Nog 'n reendag op die Bos en my gedagtes draai terug
Na die dag wat ek sak en pak hier aangeland het.
Windverwaaid, swerweling my voete moes vind
Af die platteland na 'n Stellenbosch kind.
Daars een ding wat jy moet verstaan-
Niks so soet soos 'n soen in die Laan
Pre-My huis is waar my hart is en my hart is hier by jou
Veilig in die Laan begrawe onder 'n blare-kombers toegevou.
Hier het ek leer lag, hier het ek leer leef, geleer wat 'n vriend is.wat dit beteken om een te wees.
Hier moes ek leer Engels praat al het ek dit eers gehaat... maar bowenal Stellenbosch – dankie vir my ruggraat.
Vers 2
Van niks en nerens tot 'n gewikkel en woel
Hiper-aktiewe skedule jy weet presies wat ek bedoel
Gee my daar 'n sluk van jou ritalin kind
My voete's ver vooruit en ek wil nog graag my kursus vind

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители