Kishore Kumar Hits

Thys Die Bosveldklong - Graad in Boereraad текст песни

Исполнитель: Thys Die Bosveldklong

альбом: Looks Is Nie Alles Nie


Nou ek het groot geword in die diep Karoo
Op 'n Sutherland-plaas, bly net bo
Ek het hier geleer van Laventelbos
En kruie medisyne, as jou maag jou los
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
As die senuwees lol, en jou ou skoonma
Kan nie slaap nie, want die kinders pla
Trek 'n bietjie Tiemie en 'n
Kissieblaar, in 'n teepotjie en drink dit klaar
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat...
As die by jou byt op 'n snaakse plek, sal die koeksoda die gif uittrek
Ma' steek hy jou op jou neus se punt,
Sal jy nie staan en huil soos 'n kind
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
As jou maag opblaas soos 'n groot ballon
Oorgehaal soos 'n veld kanon
Drink Boegoe-brandewyn en dagga-tee
En bly 'n rukkie weg van die haarsalon
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat
Ek het 'n graad in boere raad
Vir die pyne en die kwale en die man op straat
Al word jy desperaat, jy moet net praat

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители