Hello baby, voor ek jou oopmond soen, Se vir my, kan jy braai broodjies maak? Uh! Baby ek will braai vanaand Baby jy maak slaai vanaand Kom ons maak lawaai vanaand Baby el will braaaaai Daar's 'n volmaan oor die berge Die paap is nou-nou gaar Ky hoe wip my rokkie Die bokkie soek gevaar Oooo, blaas my vuvuzuela Doen dit vir Mandela Druk my grinnedela Gee my daai tsukela Die vyand is verower Die telling's op die bord Waai jou boude bokkies Ons dans a sokkie jol Baby waai jou boud' vanaand, Baby ek voel stou' vanaand Ek bring 'n harde hout vanaand Baby ek wil... braai Dis die vis en die chips, Bring the hout en die blitz, So next level, terwyl ek braai doen ek splits, Tssssssssspssssssss Ek laat die steak lekker sizzle Baby skin vir pappa nog 'n dubbel My hanne is so in gebraai, en taai Dat ek die wors met my vingers omdraai So kom aan ons steek die... Vuur aan die brand, Ek soek 'n chop op die kole en 'n dop in my hand, As ek agter die braai is, you can't go wrong Jack Parow roll met gold-plated tongs, Almal gryp 'n... bord en 'n mes Dis Jack Parow en die Kalahari Orkes Blaas my Vuvuzela – Bring die hout en die blitz – Blaas my Vuvuzela – Terwyl ek braai doen ek splits – Blaas my Vuvuzela – Ek laat die steak lekker sizzle – Uh – Skink vir pappa nog 'n dubbel – Ooo, die lekker sokkie, die Joburg sokkie jol, Swaai my duskant bokkie, hou vas my skattebol Kyk hoe stuig die vlamme, hoe warm brand die vuur, My hart klop stukkend bokkie, Hoeveel moet 'n man verduur!? Blaas my vuvuzuela Doen dit vir Mandela Druk my grinnedela Gee my daai tsukela Blaas my vuvuzuela Doen dit vir Mandela Druk my grinnedela Gee my daai tsukela Dis Jack Parow en die Kalahari Orkes.