En hy sê oe-na-na, vat my weg na my oe-na-na Bring my terug na my oe-na-na Daar is reën in die lug by my oe-na-na En hy sê oe-na-na, vat my weg na my oe-na-na Bring my terug na my oe-na-na Daar is reën in die lug by my oe-na-na ... Takkie Petoors was 'n lelike man Hy kon sy hare met 'n plaas hark kam Sy neus was krom en sy hare lank En sy lyf was dun soos 'n appelkas plank Hy hou van biltong en 'n mooi meisies, krismiskoek en gaar vleisies Hy voel en hy woel met sy plaas hanne En hy hou van dans in die los lane En hy sê oe-na-na, vat my weg na my oe-na-na Bring my terug na my oe-na-na Daar is reën in die lug by my oe-na-na En hy sê oe-na-na, vat my weg na my oe-na-na Bring my terug na my oe-na-na Daar is reën in die lug by my oe-na-na Op ons ou plot staan 'n sinkhuisie Aanmekaar getimmer deur ou slim Thysie Sy flenter bakkie staan onner 'n boom En sy 'bullbar' blink en hy hou hom skoon Maar Takkie was 'n man, wat weet wat hy wil Hy kon 'n vroumens soen dat haar tone krul Hy kon haar brei soos 'n skottel deeg Ja, hy suig haar somme soos 'n 'cooldrink' leeg En hy sê oe-na-na, vat my weg na my oe-na-na Bring my terug na my oe-na-na Daar is reën in die lug by my oe-na-na En hy sê oe-na-na, vat my weg na my oe-na-na Bring my terug na my oe-na-na Daar is reën in die lug by my oe-na-na ... Hy kom vry innie bonnel soos 'n voorspeler En sy mond is geplak soos 'n dam seëler H'ty rond getrek van plaas tot plaas Met sy tingerige bene soos 'n rooispringhaas So loop hy hom vas op "Gee-My-'n-Kans" Die stowwerige plaas van ou haasbek Maans Hy moes vat wat hy kry, en hy hou wat hy het Al het sy 'n lyf soos 'n skoolraket En hy sê oe-na-na, vat my weg na my oe-na-na Bring my terug na my oe-na-na Daar is reën in die lug by my oe-na-na En hy sê oe-na-na, vat my weg na my oe-na-na Bring my terug na my oe-na-na Daar is reën in die lug by my oe-na-na