Suikerbossie ek wil jou hê Suikerbossie ek wil jou hê Suikerbossie ek wil jou hê Wat sal jou mamma daarvan sê Dan loop ons so onder deur die maan Dan loop ons so onder deur die maan Dan loop ons so onder deur die maan Ek en my suikerbossie saam Jy met jou mandolientjie Ek met my bandolientjie Sing ons die Oukraalliedjie saam Sing ons van waterstrome Slange in olienhoutbome En 'n ribbok wat daar teen die rantjie staan Ons sing Ons speel Van die ou kraal wat ons nooit nie sal verveel Jy met jou mandolientjie Ek met my bandolientjie Sing ons die Oukraalliedjie saam More Oompie, More Tannie Waar is Sannie dan? Sannie het gaan water haal Daar onder by die dam Ja, Oompie, ja En more gaan ons trou Ja, Oompie, ja En more gaan ons trou Haar rokkie het 'n skeurtjie in Die jonkman loer daarna Die jonkman vra om met Sannie te trou En skaamrig sê sy Ja Ja, Oompie, ja En more gaan ons trou Ja, Oompie, ja En more gaan ons trou Solank as die rietjie in die water lê In die water lê, in die water lê Solank as die rietjie in die water lê Blommetjie, gedenk aan my En ek vat haar om haar nekkie En ek soen haar op haar bekkie Blommetjie, gedenk aan my En ek vat haar aan haar handjie En ek lei haar om die rantjie Blommetjie, gedenk aan my Solank as die rietjie in die water lê In die water lê, in die water lê Solank as die rietjie in die water lê Blommetjie, gedenk aan my En ek vat haar om haar nekkie En ek soen haar op haar bekkie Blommetjie, gedenk aan my En ek vat haar aan haar handjie En ek lei haar om die rantjie Blommetjie, gedenk aan my Daar kom die Alibama Die Alibama die kom oor die see Daar kom die Alibama Die Alibama die kom oor die see Die Alibama, die Alibama Die Alibama kom oor die see Die Alibama, die Alibama Die Alibama kom oor die see Daar kom die Alibama Die Alibama die kom oor die see Daar kom die Alibama Die Alibama die kom oor die see Die Alibama, die Alibama Die Alibama kom oor die see Die Alibama, die Alibama Die Alibama kom oor die see Die Alibama, die Alibama Die Alibama kom oor die see Die Alibama, die Alibama Die Alibama kom oor die see