Kishore Kumar Hits

DJ Ossewa - Gee my 'n stukkie (DJ Johnny, Waterkloof mix) текст песни

Исполнитель: DJ Ossewa

альбом: Vannie Os Oppie Jas


Ek soek n mooie meisie met n kort rokkie aan
Ek vat haar vir n milkshake daar in 7de laan
Ek maak vir haar die deur oop dat ons binnetoe gaan
Ons sit daar by die kafee daar in 7de laan
Gee my n stukkie van jou melktert
Ek gee jou n stukkie van my wors
Jy gee my n slukkie van jou milkshake
Al die liefde die maak my lekker dors
Gee my n stukkie van jou melktert
Ek gee jou n stukkie van my wors
Jy gee my n slukkie van jou milkshake
Al die liefde die maak my lekker dors
Ek soek n mooie meisie wat ek movies toe vat
Dan ry ons in my bakkie al is hy lekker sat
Dit reën daar by die drive-in en alles is nat
Maar binne vry ons lekker dat die popcorn spat
Gee my n stukkie van jou melktert
Ek gee jou n stukkie van my wors
Jy gee my n slukkie van jou milkshake
Al die liefde die maak my lekker dors
Jy gee my n happie van jou koeksister
En wat van n skeppie van jou pap
Ek gee jou n piesang en n waatlemoen
Dan maak ons n lekker vrugtesap
Gee my n stukkie
Gee my n stukkie
Gee my n stukkie
Gee my n stukkie
Gee my n stukkie
Gee my n stukkie
Gee my n stukkie
Gee my n stukkie van jou melktert
Ek gee jou n stukkie van my wors
Jy gee my n slukkie van jou milkshake
Al die liefde die maak my lekker dors
Gee my n stukkie van jou melktert
Ek gee jou n stukkie van my wors
Jy gee my n slukkie van jou milkshake
Al die liefde die maak my lekker dors
Al die liefde die maak my lekker dors
Al die liefde
Al die liefde
Al die liefde
Die maak my lekker dors

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель

Joe F

Исполнитель