Ek het 'n kat, hy bly hier bo Ek het 'n hond, hy lê hier voor Ek het twee voëltjies, hulle is kwaai Ek het 'n meisie wat heeltyd net wil ... nice wees Wat die heeltyd net wil nice wees... Saam stap ons deur die strate Kyk die ouens vir haar bates Dan lag ons altwee saam Want ek's jaloers, en sy's nie eers skaam Maar ek kla nie want Ek het 'n kat, hy bly hier bo Ek het 'n hond, hy lê hier voor Ek het twee voëltjies, hulle is kwaai Ek het 'n meisie wat heeltyd net wil ... nice wees Wat die heeltyd net wil nice wees... In die aande word ek bang Vir die skelms wat my gaan vang Ek sluit my huisie en ek wag Vir die einde van die nag Maar ek kla nie want Ek het 'n kat, hy bly hier bo Ek het 'n hond, hy lê hier voor Ek het twee voëltjies, hulle is kwaai Ek het 'n meisie wat heeltyd net wil ... nice wees Wat die heeltyd net wil nice wees Wat die heeltyd net wil nice wees Wat die heeltyd net wil nice wees