Ek verloor my balans, te vroeg Om te weet, hoe ver ek gaan val. Maar ek steel dit terug, as jy nie kyk nie Want jy mag nie sien nie, jy moet weet... Ek verkies wakker bly en dink bo slaap en droom as ek bly le Maar jy verwag ek moet wakker bly en droom wakker, Bly en droom terwyl jy dans Want dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei Om my sinne by jou terug te kry. Ja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei Om my sinne by jou terug te kry, terug te kry... Ek verleer my balans, verloor my gehoor, As jy vir my met stomheid slaan. Ek probeer verstaan wat dit is Wat jy wil he as jy se wat jy se Ek glo nogsteeds dit is beter Om eerder te veel te voel as te min. So sal jy my daarvan laat hoor As jy dalk jou balans wil verloor Want dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei Om my sinne by jou terug te kry Ja dis klaar te laat vir my as ek verniet begin baklei Om my sinne by jou terug te kry...