Kishore Kumar Hits

Klopjag - 24 Uur текст песни

Исполнитель: Klopjag

альбом: 09


Op 'n springkasteel bou ek 'n lugkasteel.
Ek wonder hoe dit sal wees - ek wonder hoe jy my lees?
Want ek dink alweer, ek dink aan elke keer
Ek moet jou vergeet ek weet ek sweer ek probeer ma' ek kannie!
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
24 uur en ek wonder by myself ...
Hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
Jy's 'n Lucky Strike (al is dit nou net vir iemand anders)
Jy brand korter en korter soos die lont van 'n bom en as jy ontplof
Byt die hele wêreld in jou stof.
Jy is elke boek wat nog ooit geskryf was -
Jy weet mans is van Hemel en vrouens is van ... Verkeerdevlei!
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
24 uur en ek wonder by myself ...
Hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?
Hello hoe ganit
Nee goed dankie en met jou
Nee ag wat ek is rustig ek doen nie veel nie
Hmm dis dis baie nice
So uhm Hoe hoe ganit met jou male
Nee nee dit gaan ook goed dankie gaan goed dankie
So hoe ganit met jou male
Nee baie goed dankie
Hulle bekommer net vreeslik want ek skryf nou baie toetse
Wel ek, ek ken van toetse
Ek druip jou altyd
Sonder herre of siekes
Beedigde verklarings
Of slim praatjies met proffies
24 uur was genoeg vir jou om alles in twee te vou!
24 uur en ek wonder by myself...
Hoe lank gaan hierdie girl in my kop nog delf?

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

5

2007 · альбом

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель