Jy. Jy kom in my drome Ja jy. Wagter van my siel Jy. Jy kom in my drome Ja jy. Sonder om dit te verniel En ek, ek sien jou so helder ek sien jou daar ver Jou siel soms gekelder in die dinge wat jou versper En ek wil he jy moet sê sodat ek kan weet Die dinge wat jy wil he en wat ek maar moet vergeet Jy. Jy kom in my drome Ja jy. Kontrole wat my beheer Jy. Jy kom in my drome Ja jy. Besit wat ek begeer En ek, ek lees jou gedagtes. Ek voel al jou seer Dit alles wat reg is, dit wil ek jou graag leer En ek, ek sien hoe jy ontken ek sien hoe jy ly Die behoefte aan liefde en dat ek jou moet bevry Jy. Jy kom in my drome Ja jy. Wat verewig daar sal bly Jy. Jy kom in my drome Ja jy. Wat verewig alleen, wat verewig alleen, alleen sal ly