Ek sit hoog en droom ver Wat die onmoontlikheid kan bring My sorg en pyne weg te toor Om my eiland weer te vind Weer rus en vrede uit die pynlike hede My rusbank my porche na weelde Heeel in my eie verbeelding Ha! Chorus: Die verantwoordelike volwassenes Nog 'n dorre vaal dag Gevul met oomblike vol leeg Soek na wat my kan laat lag 'N misdaad om te pleeg Want die dag teer op tyd En die tyd teer op wat leef Dis 'n verlore stryd Soos hierdie lewe my sleep Ha! Chorus