Kishore Kumar Hits

Bittereinder - Doodsberig - Grafsteen Remix текст песни

Исполнитель: Bittereinder

альбом: Skerm


Ek sal aanhou
Die duisternis in
Met die dood in my hart
Die dood in my hart
Kleiner by the minute hier, nothing much to show
Glad nie soos 'n rapper nie, ek dis nou myself
Ek's 'n battle emcee with no time for no-one else
Dis die menslike toestand: woes gedagtestryd
Vyandige monoloog, slawerny aan tyd
Roem soos 'n geldwolf, grommend by my hakskeen
Die mens is soos gras, skryf'it op my grafsteen
Ek sal aanhou
Die duisternis in
Met die dood in my hart
Die dood in my hart
(Mos def)
Don't give a damn if any fan recall my legacy
Dis 2014 en ons almal is celebrities
Vra vir Talib Kweli, 'n voorbeeld van die issue:
You think you're popping? next year nobody will miss you
And if you do sing about me, wat sal jy dan sing?
Of is stilte beter hulde om te bring?
Ek's nie bang vir die dood nie, net bewus van my mortality
OK wag, ek's doodbang, flikker soos 'n sterretjie
En selfs die sterre is ephemeral en tydelik
Een vir een word elkeen effens meer onduidelik
En die duisternis is hier om my te werf
Ek's niks meer as 'n saad nie, ek val innie grond en sterf
Ek sal aanhou
Die duisternis in
Met die dood in my hart
Die dood in my hart

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель