Ek wil net vinnig slaap My arms net staadig laat rus Met 'n tydjie net stilte voel Onder guster se hutte jou mus Verbyderend teleurstelling En skakel majsiene weerbraar Met 'n glimlag op jou gemoed Sal modder en vuil ooit vergaan Die oggend lug kaal gan my Met my hande gesteek in 'n sak Ek weet dis nie eitlik skerp nie Vergewe my! Ek wil net vinnig slaap My arms net staadig laat rus Vir 'n tydjie net stilte voel Onder guster se hutte jou mus Blinddoek net een van ons Of drome droom wat kan vergoed Met n' val wat my goed keer Sonder seekry sonder enige bloed Raak nou weg En wakker word vinnig geraas Moet liefde of in woede Vir oulaas! Ek wil net vinnig slaap My arms net staadig laat rus Vir 'n tydjie net stilte voel Onder guster se hutte jou mus