Kishore Kumar Hits

Straatligkinders - Verkyker - Unplugged текст песни

Исполнитель: Straatligkinders

альбом: Verdwyn


Verkyker in die aand ek is blind
Alles om my laat my voel soos 'n kind
Bang alleen verneder nou
Los my uit ek wil hier vergaan
Ek klop aan die deur van die dood
Ek wil nie ingaan nie ek wil gesels oor 'n datum
Wanneer gaan my siel my lyf verlaat
Kan ek nog groet kan ek nog almal in die
Oë kyk of sê jy nou dis te laat dis te laat
Sluip soos 'n dief in die nag ek is nie bang nie hoe kan ek tyd wen
Alles voel soos 'n wedren sal ek ooit gereed wees?
Sal ek so geërd wees om vir Gabriël te sê ek dink jy is te vroeg
Donker nag gee my 'n verkyker
Die dood skree ek weier om te luister
Nog 'n dag jou lewe maak my ryker
Moeg gewag ek verwyder nou die pleister

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель