Kishore Kumar Hits

Straatligkinders - Sak Sarel текст песни

Исполнитель: Straatligkinders

альбом: Verdwyn


Ek het 'n voëltjie hoor fluit
Die doodskleed het nie sakke nie
En al die paaie lei na Rome
En ja soms dra ek water in 'n mandjie aan
Jy moet 'n tong soos 'n skeermes hê
Want aan die vrugte ken 'n mens die boom
Bloed kruip waar dit nie kan loop nie
Want 'n warm hart steek die ander aan die brand
Dit maak nie saak of ons dit skree nie
Doof sal ons bly vir solank as wat ons kies
Dit maak nie saak of ons dit sien nie
Blind sal ons bly vir solank as wat ons kies
Ek gaan nou van my wysie af raak
Want onder valse vlag wil ek vaar
Dis die spyker in my doodskis
Sak Sarel ons is almal wolf in skaapklere
Ek gaan nou iets uit my duim suig
Jy kan verder loop as hardloop
Ons moet nou skouer aan die wiel gooi
Of ons moet nou aanhou by die duiwel loop bieg
Die son trek al water die koel is deur die kerk
Hy lê die vinger op my wond
Vra is vry en weier daarby
Ons moet die die strydbyl begrawe

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель