Kishore Kumar Hits

Straatligkinders - Herinner текст песни

Исполнитель: Straatligkinders

альбом: Verdwyn


Hoekom staan ons nog hier en baklei
As ons albei weet dis verby
Ek moenie meer langer aan jou dink nie
Nie langer oor jou praat nie
Hoe kan ons weer mekaar so misverstaan
Dieselfde vrae wat deur ons harte gaan
Ons weet nie wat ons soek nie,
Kom ons probeer maar nog 'n keer
Kan jy my net vashou ek wil nooit hier weggaan nie
Ek's moeg om te vra ek's moeg om eensaam hier te wees
Kan jy my net sê waarheen ons drome nou moet gaan
Verskietende sterre lei ons ver weg hiervandaan
As ons maar net geweet het hoe die dinge vir ons eindig
Ek sweer ek sou nooit my hart op die spel geplaas het nie
Ek weet ek was verkeerd jy herinner
My gereeld hoe durf ek dit tog vergeet
Ek's moeg om te baklei neem my weg
Weg van jou en my
Stap stap nader kan ek met jou dans ek soek nie meer die einde nie
Stap stap nader fluister in my oor as ek jou in die rondte draai

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель