Kishore Kumar Hits

Straatligkinders - Dorings текст песни

Исполнитель: Straatligkinders

альбом: Verdwyn


Ek dans vanaand tussen my verlede
Sing gereeld van God en ook van jou
En ek sukkel nog om te hoor of julle antwoord
Wat het ek aan jou gedoen
Het jy vergeet dat ek ook foute maak
As ek nie weet waar my rus is
Dit is dan wanneer dorings in my stem groei.
Soek jy die doel van die lewe
Ek soek die soom van die Messias
Dalk lê alles daar waar ek en jy nie by kan kom nie
Die toekoms lê op 'n donker heuwel
Is jy bereid om saam met my te wag
Vir die nag wat altyd aan die kom is
Kyk wat het ek nou gedoen
Het jy gesien hoe alles wat ek het ineen stort
Dit is nou wanneer dorings in my stem groei.
Liefde in die mond maak die hart gesond
Maak die hart gesond
Liefde in die wond maak die siel gesond
Maak die siel gesond

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель