Kishore Kumar Hits

Uncle Spike - Suurstof текст песни

Исполнитель: Uncle Spike

альбом: Just Take Care of Yourself


Ek is moeg gepraat
Ek is moeg gesing
Jy maak my siek meisiekind
Dit raak te laat
Dit raak te veel
Ek blok myself ek is klaar gespeel
Ek wil hê jy moet bly
Ek wil jou vry
Tot die son op kom
Tot die son op kom
Tot die son sy gesig kom wys
Ek wil jou verafgod
Ek wil jou prys
Jy is suurstof vir my
Bly by my
Suurstof vir my
Bly by my
Die gedagte van jou
Laat my glo in my bestaan
Sonder jou
Sonder jou sal ek eerder vergaan
My pik swart hart kort jou kleur
Onmoetings met jou
Herhaaldelik keer op kleur
Op keer op kleur op keer op kleur
Kleur op kleur
Ek wil hê jy moet bly
Ek wil met jou stry
Tot die son op kom
Tot die son op kom
Tot die son sy gesig kom wys
Ek wil jou verafgod
Ek wil jou prys
Jy is suurstof vir my
Bly by my
Suurstof vir my
Bly by my
In 'n oogwink
In 'n oogwink
Is alles verby
Jy was suurstof vir my
Jy was alles vir my
Jy was suurstof vir my

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Henru

Исполнитель

aKING

Исполнитель