Kishore Kumar Hits

Uncle Spike - Hoordosis текст песни

Исполнитель: Uncle Spike

альбом: The Year of the Rat


Sonskyn-kinders, wanneer sal jul leer
Te veel te vinnig, bly net in beheer
Gewens om groot te word
Wou net fokken saak maak
Tyd verby gevlieg, nou is dit te laat
Soveel skerm tyd, nog werk dis 'n verlore saak
Petrol pryse styg, wie gaan my kar vol maak
Kan die skoolklok weer lui
My uit hierdie plek kry
Nou moet ek vir als betaal
Wil liewer pouses bedel vir snoepie-geld
En as Hoordosis speel dan kom jy eers tot rus
Terwyl Fokof begin om onder jou vel te sit
Leja, sê my net waar jy nou is
Keer terug na die ondergrond, bring vir MK terug
Fok die jaag, die vyf slaapkamer huis
Is ek net nog 'n rat in die fokken rat race
Ek sal liewer gaan soek vir lekker waves
Of op die strand sit met 'n vuurtjie langs my
En as ek niks bereik
Bly dit ten minste my eie besluit
In die middel van nêrens gaan bly
As jy my soek dis waar jy my sal kry
En as Hoordosis speel dan kom jy eers tot rus
Terwyl Fokof begin om onder jou vel te sit
Leja, sê my net waar jy nou is
Keer terug na die ondergrond
Bring vir MK terug
Bring MK terug
Bring MK terug
Bring MK terug
Bring MK terug
En as Hoordosis speel dan kom jy eers tot rus
Terwyl Fokof begin om onder jou vel te sit
Leja, sê my net waar jy nou is
Keer terug na die ondergrond
Keer terug na die ondergrond
Keer terug na die ondergrond
Bring vir MK terug

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Henru

Исполнитель

aKING

Исполнитель