Lank lank het ek gedoen Gedoen wat die bates om my Vergif het om te bloem Kan jy dit benoem Al daardie dryf frasies Wat dikwels gaan versoen Ek is moeg vir al die kak wat my jaag Al die mag van vandag Kan ons ophou om te veel te verwag En kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag Klank klank het opgelos My uit die fles van almal Se speeksel uit verlos Dank, dank maar geen genot Ons verdun die lewe met 'n ewigheid van nog Ek is moeg vir al die kak wat my jaag Al die mag van vandag Kan ons ophou om te veel te verwag En kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag Ek is moeg vir al die kak wat my jaag Al die mag van vandag Kan ons ophou om te veel te verwag Kan ons ophou soek na die kreukels in mekaar se lag