Ek was die een wat die grondpad geloop het Het als verloor toe ek my siel gaan verkoop het My hart verruil vir 'n Leuen en 'n valse droom Maar ek onthou die fees in my Pa se huis Het nooit gedink ek sou sit met 'n hand vol gruis Ek verlang na die dae toe ek Joune was Nou staan ek hier met die langpad so ver agter my En Jy staan met Jou arms uitgestrek na my Ek kom terug na Jou toe Ek kom terug na Jou toe Ek kom terug na Jou toe Want ek was vir te lank weg Jou genade maak alles reg Ek was die verlore seun Nou sit ek hier En ek weet wat ek verdien Ek het gesien hoe groot Jou genade is 'N Seun soos ek weer terug in sy Pa se huis My skuld was blind Ek was skaam om jou weer te sien Ek was so vuil maar Jy het my opgetel 'n Nuwe kleed Het Jy aan my lyf gehang Nou staan ek hier met die langpad so ver agter my En Jy staan met Jou arms uitgestrek na my Ek kom terug na Jou toe Ek kom terug na Jou toe Ek kom terug na Jou toe Want ek was vir te lank weg Jou genade maak alles reg Ek was die verlore seun ♪ Ek kom terug na Jou toe Want ek was vir te lank weg Jou genade maak alles reg Ek was die verlore seun