Kishore Kumar Hits

Tommy Dell - Kopseer текст песни

Исполнитель: Tommy Dell

альбом: Lag Jou Sopnat (10 Jaar Later)


Ou kopseer... ou kopseer... ou waar kom jhy vandaan
Was dit my fout geklap om daai dop van gistraand
Ek het mos "geparty" en ek "suffer" nou
Ag nou bring tog daai "asprous" asseblief gou
Dit het mos begin toe ons rugby gekyk
En ek hoor "daar kom jou vrou"
En ek het weggekruip
Toe ek weer uitkom staan die heks by "my side"
Jhy kan hardloop my man "but there's no place to hide"
Oe ek is bang vir my vrou... ek is bang vir haar ma
Ek is bang vir haar broers... oe ek jok nie dis waar
As sy sê hokaai... vatso... sy stoot my... sy klap my
Slaat my met n plakkie... en my pelle sê goodbye
Ma sy sê hokaai... vatso... stoot my... klap my
Slaat my met n plakkie... en my pelle sê goodbye
Ek was uitgesluit een aand by my huis
Maar ek het n "spare key" en ek's so stil soos n muis
Ek loop in die kamer en da lê die kat
Ek staan op sy stert en die ding het my bekrap
My vrou die skrik wakker en nou is sy so kwaad
Is jhy dan gesuip en kyk net hoe laat
Ek sê "ag tog my liefie"...ek is lief vir djou
Sy vat toe haar belt en ek kry n linker hou
Oe ek is bang vir my vrou... ek is bang vir haar ma
Ek is bang vir haar broers... oe ek jok nie dis waar
As sy sê hokaai... vatso... stoot my... klap my
Klap my met haar vuis en my pelle sê goodbye
As sy sê hokaai... vatso... stoot my... klap my
Klap my met haar tong en my pelle sê goodbye
Ons is nou divorced en bly op my eie
Ek sien haar nou die dag en die ding wil kom kuier
Dis haar en haar ma en haar broers en haar pa
Hulle vat al my meubels en hulle laai die donkiekar
Ek gaan nou mos gym toe ek voel so sterk
My muscles is gepomp en ek maak my merk
My vrou klim vannie kar af en sy doen n klein wals
Ek kry n klap van agter my kop voel dit wil bars
Ek is bang vir my vrou... ek is bang vir haar ma
Ek is bang vir haar broers... oe ek jok nie dis waar
As sy sê hokaai... vatso... stoot my... klap my
Slaat my met haar tong en my pelle sê goodbye
Sy sê hokaai... vatso... stoot my... klap my
Slaat my met n plakkie en my pelle sê goodbye

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители