Ons seil na die anderkant van die helder blou see Ek wonder of jy my sal mis sal jy my onthou Ons liefde het verdwaal langs die pad van ons gebreekte emosies My lewe sonder jou is leeg waar is jy nou? Vir ewig en altyd Hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer En spesiaal die hartseer nou Die pyn vir al word nou teveel Vir ewig en altyd Dis wat ek gedink ons sou vir altyd saam wees maar dis verby Waar is jy nou dink jy aan my? My lewe sonder jou is leeg Die helder blou water en die wind in die skip se seile Sal my nooit laat vergeet van ons liefde en goeie tye Herriniringe van ons liefde sal vir ewig my by bly My lewe sonder jou is leeg, waar is jy nou? Vir ewig en altyd Hoekom het dit so uitgedraai ons liefde was so suiwer En spesiaal die hartseer nou Die pyn vir al word nou teveel Vir ewig en altyd Dis wat ek gedink ons sou vir altyd saam wees maar dis verby Waar is jy nou dink jy aan my My lewe sonder jou is leeg