Kishore Kumar Hits

Wynand Strydom - Kruidjie-roer-my-nie текст песни

Исполнитель: Wynand Strydom

альбом: Vir My & Vir Jou


Jy's 'n bondeltjie liefde
As ons donkiekar ry
En die stadsliggies waai
Ver by ons verby
Jou oë' s so mooi
En my hart is die prooi
My hart in die weegskaal
Reg in my kraal
My hart in die weegskaal
Reg in my kraal
Kruidjie roer my nie, hee
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le
In 'n huis of paleis
'N Pondok of 'n hok
Met jou aan my sy
Gaan die wêreld verby
Liefde't sy flikkertjie flikker gegooi
En die hart binne my
'N Gewillige prooi
Die hart binne in my
'N Gewillige prooi
Kruidjie roer my nie, hee
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le
Jy's 'n bondel liefde
As ons donkiekar ry
En ek speel konsertina
Vir jou en vir my
Wat maak alles saak, waar ons twee gaan bly?
In Waterkloofrif of langs Parrafontein!
In Waterkloofrif of langs Parrafontien!
Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le
Kruidjie roer my nie
Is die naam wat jou vrinne jou noem
Maar kruidjie roer my nooit weer nie
Is hoe ek voel as ek jou soen
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le
De te lettel lettel... ledi le

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель

Joe F

Исполнитель