Umfaan sy roep na jou Umfaan sy is lief vir jou Umfaan dit is haar hart onthou Umfaan bajete umfaan Umfaan bajete umfaan Hardloop na die waters van die groot Umfolozi Daar wag die mooiste meisie vannaand Gebruik hierdie mutie so sê Njanga Gaan haal haar met die sekelmaan Gaan haal haar met die sekelmaan Umfaan sy roep na jou Umfaan sy is lief vir jou Umfaan dit is haar hart onthou Umfaan bajete umfaan Umfaan bajete umfaan Hardloop na die waters van die groot Umfolozi Njanga grootste dokter het gesorg Vir toorgoed van die hart ja So sê Njanga Gaan haal haar met die sekelmaan Gaan haal haar met die sekelmaan Umfaan sy roep na jou Umfaan sy is lief vir jou Umfaan dit is haar hart onthou Umfaan bajete umfaan Umfaan bajete umfaan Hardloop na die waters van die groot Umfolozi Umfaan speel sy penny fluitjie vannaand Want sy is die een wat sy hart so roer Met sekelmaan gaan hy haar haal Met sekelmaan gaan hy haar haal Umfaan sy roep na jou Umfaan sy is lief vir jou Umfaan dit is haar hart onthou Umfaan bajete umfaan Umfaan bajete umfaan