Kishore Kumar Hits

Oase Gemeente - Wees U My Toevlug текст песни

Исполнитель: Oase Gemeente

альбом: Ons Vader 3in1


Wees U my toevlug
Here my toevlug,
U is God van my hart
Niks maak meer saak nie
Slegs Heer U wil
Neem nou my gedagtes
Van oggend tot aand
Selfs as ek slaap U nabyheid my lig
Wees U my wysheid
Die waarheid die woord
Versoen met die Godheid,
Verewig gebind
U is my Vader en ek is U kind
U Gees nou inwonend en eenheid herstel
Wees U my beskermer my swaard vir die stryd
Wees U die Godsbeeld in wie ek verbly
U my sielsvesting
My veilige skuiling
Lig my na waar U is
O, krag van my krag.
Rykdom het geen belang nie en geen mens se leë lof.
U is my erfenis vir nou en altyd
Aan U en U alleen my hart oorgegee
Jesus my koning my skat is in U
Hoogste in die hemel
Oorwinning behaal
Hemelse vreugde wat vanuit U straal.
Hart van my eie,
Wat ook al gebeur
Wees steeds my toevlug,
O Heerser van alles.

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители