Kishore Kumar Hits

Piet Botha - Kom Huistoe текст песни

Исполнитель: Piet Botha

альбом: 'n Suitcase Vol Winter


Dit was 'n tyd vir liefde
Was 'n tyd vir reen
'N tyd vir vrede
Maar ons liefste Magdalena
Maak seker, maak seker
Jy sal altyd net so bly
Net so alleen
Kom asseblief tog net huistoe
Gee nie om waar jy was nie
Wil jou net vashou
Kom asseblief tog net huistoe
Jy's te warm vir 'n gewone man
Kom asseblief tog net huistoe
Nou loop soek ek jou op elke straat
Laat in die nag maar niemand wil met my praat
En hulle lag vir my
Want hulle weet
Sonder jou is ek so alleen
Kom asseblief tog net huistoe
Gee nie om waar jy was nie
Wil jou net vashou
Kom asseblief tog net huistoe
Jy's te warm vir 'n gewone man
Kom asseblief tog net huistoe

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель