Breek die bande van die tyd Gee my vlerke van ewigheid En die vrede, bo verstand Neem my hande, ek's bereid Hierdie erf'nis maak ons broos Want die waarheid word 'n leuen En die wysheid gaan verby In die oomblik 'n stukkie tros Alles net illusie En die lewe snel verby Diep, diep le die raaisel En die hoop Mens op hierdie aarde Soek en vind wat jy is Mens erken die waarde Van elke asemteug Van elke sekond In tyd, in tyd, in tyd Elke sekond In tyd, in tyd, in tyd Elke sekond In tyd, in tyd Is jy naby, word dit stil Is jy voor my, word dit waar Is jy om my, word ek heel Woon jy in my, is ek vry Alles net illusie En die lewe snel verby Diep, diep le die raaisel En die hoop Mens op hierdie aarde Soek en vind wat jy is Mens erken die waarde Van elke asemteug Van elke sekond In tyd, in tyd, in tyd Elke sekond In tyd, in tyd Elke sekond In tyd, in tyd Elke sekond In tyd, in tyd Elke sekond In tyd, in tyd