Kishore Kumar Hits

Ray Dylan - Ek Sal Jou Moet Laat Gaan текст песни

Исполнитель: Ray Dylan

альбом: Die Platinum Reeks


Ek sal jou moet laat gaan,
En van vooraf leer om almal te verstaan
Sien jy my?
Ek sal jou moet laar gaan.
Ek kom val voor jou neer
Met my hande albei, op my knieë
Sien jy my?
Die woorde maak seer
Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan

Ek wil nie hê jy moet huil nie, ons sal eendag verstaan.
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my?
Ek sal jou moet laat gaan.
En ons sal albei nou leer,
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
Daar is bloed op my hand
En daar is sout op jou wond
Maar is nes hulle sê
Net die tyd maak gesond

Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan

Ek wil nie hê jy moet huil nie, ons sal eendag verstaan.

Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my?
Ek sal jou moet laat gaan
En ons sal albei moet leer
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
En ek sal jou moet laat gaan
Oooh, ek wil nie hê jy moet huil nie,
Ons sal eendag verstaan
Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my?
Mmmmmmmmmmm
Ons sal albei moet leer
Dit is verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
Ek sal jou moet laat gaan,
(Ek sal jou moet laat gaan,)
Ek sal jou moet laat gaan.

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель