Kishore Kumar Hits

Liezel Pieters - Lekker-lyf-lekker текст песни

Исполнитель: Liezel Pieters

альбом: Sing My Hart Uit


As ek
Elke dag so deur my lewensboek blaai soek
Ek jou
Op elke bladsy wat my storie verte
Dan wens ek vir 'n
Kans om weer net weg te kan breek
Om jou te kan sien en
Verlange in my sak te kan steek
Ek sien jou stap jy kyk vir my
My hart staan op sy kop
Ek wil jou hê hier naby my
En niks sal my kan stop
Want hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
En daar is dinge
Wat ek net vir jou sal doen
Solank jy my dan
Weer en weer en weer sal soen
Die woorde wat my lied wil sê
Is dinge wat ons saam wil hê
As ek onder
Die sterre in jou arms kan lê
Ek sien jou stap jy kyk vir my
My hart staan op sy kop
Ek wil jou hê hier naby my
En niks sal my kan stop
Want hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Want hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители