Hoekom staan ek op as die son nog lê? En hoekom kry ek rus waar die bosveldvure brand? Hoekom is ek trots in my groen en goud? En hoekom voel ek reg met 'n klippies in my hand? Ek en jy is uit dieselfde rotse uitgekerf Ons het die blou van onse hemel Die diepte van ons see geërf Dis in ons bloed (Bloed) Dis in ons bloed (Bloed) Dis in ons bloed (Bloed) Dis in ons bloed Hoekom wil ek saam sing as Liefling speel? En hoekom raak ek stil as die kranse antwoord gee? Hoekom draai ek om as ek jou sien val? En hoekom jeuk my hande om jou dadelik op te tel? Ek en jy is uit dieselfde rotse uitgekerf Ons het die blou van onse hemel Die diepte van ons see geërf Dis in ons bloed (Bloed) Dis in ons bloed (Bloed) Dis in ons bloed Ja dis in ons bloed (Bloed) Dis in ons bloed (Bloed) Ja dis in ons bloed Ja dis in ons bloed (In ons in ons in ons in ons in ons) Tot die kranse antwoord gee (In ons in ons in ons in ons in ons) Tot daai kranse antwoord gee (In ons in ons in ons in ons in ons) Ja dis in ons bloed (In ons in ons in ons in ons in ons) Ja dis in ons bloed (Tot daardie kranse antwoord gee) Dis in ons bloed (Tot daardie kranse antwoord gee) Ja dis in ons bloed Ja dis in ons bloed