Iemand het jou hart gebreek Waarom is die liefde dan so wreed En is jou oë die lig dalk verby En vrees vir die eensaamheid Nêrens is daar iemand wat jy vertrou Niemand om jou hand vas te hou Net soos 'n kind in 'n vreemde stad So as die donker nag Maar as jy huil dan troos ek jou As jy praat dan glo ek jou As jy sê wat jy wil hê Sal ek verstaan Waar jy dwaal kom haal ek jou As jy val dan help ek jou As jy bang is vol verlang is Sal ek by jou staan Jy wonder wat nou en waarheen En more is vir jou so alleen En is jou oë die lig dalk verby En vrees vir die eensaamheid Maar as jy huil dan troos ek jou As jy praat dan glo ek jou As jy sê wat jy wil hê Sal ek verstaan Waar jy dwaal kom haal ek jou As jy val dan help ek jou As jy bang is vol verlang is Sal ek by jou staan Waar jy dwaal kom haal ek jou As jy val dan help ek jou As jy bang is vol verlang is Sal ek by jou staan