Vanaand gaan ek n liedjie sing Van n plekkie kan jy raai Ja dissie baai Hoe het jy geraai Ja dissie plek Alexanderbaai A-lexan-derbaai As hy vir my nie wil glo nie Kan jy self gaan kyk Hoe mooi en pragtig Darie plekkie lyk Op die strand is n stukkend skuit Die vrot bamboes lê wyd en syd Hoor jy die mense daar so praat Sal jy so wraggies Glad nie snags kan slaap Ja dissie baai Hoe het jy geraai Ja dissie plek Alexanderbaai A-lexan-derbaai As jy vir my nie wil glo nie Luister maar fyn In plek van water Drink hul brannewyn Waar die water die see inloop Die suidewind die waai jou dood Oranjemoen sal hy daar kry As jy oor Daai rivier wil ry Ja dissie baai Hoe het jy geraai Ja dissie plek Alexanderbaai A-lexan-derbaai As jy my nou noggie glo Is da nog hoop Maak jy die mense kwaad Vloek hulle jou sommer dood Die mense hier is baie goed N bitter boela is te soet Om die lewe te beskryf Maar vir vriendelikheid Kry hul 5 uit 5 Ja dissie baai Hoe het jy geraai Ja dissie plek Alexanderbaai A-lexan-derbaai A-lexan-derbaai A-lexan-derbaai