Kishore Kumar Hits

Worsie Visser - Wilemiena текст песни

Исполнитель: Worsie Visser

альбом: Die res van die bes


Een aand op 'n dans, in oom Willem se skuur
Staan 'n meisie alleen, teen die oorkantste muur
Sy glimlag vir my, en voor ek my kon kry
Dis 'n wals Wilemiena, dis 'n wals is dit nie?
Dis 'n wals Wilemiena, is 'n wals is dit nie 'n wals nie?
Dis 'n wals is dit nie 'n wals nie?
Dis 'n wals is dit nie 'n wals nie?
Dis 'n wals Wilemiena, dis 'n wals is dit nie 'n wals nie?
Dis 'n wals Wilemiena, is 'n wals is dit nie?
Ses maande daarna, gaan kuier ek by haar
En kort voor lank is, die opsitkers daar
En voor ek my kon kry, was my skoonma ook by
Dis 'n fout Wilemiena, is 'n fout is dit nie?
Dis 'n fout Wilemiena, dis 'n fout is dit nie 'n fout nie?
Dis 'n fout is dit nie 'n fout nie?
Dis 'n fout is dit nie 'n fout nie?
Dis 'n fout Wilemiena, dis 'n fout is dit nie 'n fout nie?
Dis 'n fout Wilemiena, dis 'n fout is dit nie? ...
En dis 'n rooivlerk kalkoentjie vir
Kersfees, en 'n speenvarkie vir nuwe jaar
En dis 'n rooivlerk kalkoentjie vir
Kersfees, en 'n speenvarkie vir nuwe jaar
Almal juig en hul sing, want dis kersfees
Ja dis kersfees, ja dis kersfees
Almal juig en hul sing, want dis kersfees
En daar's 'n speenvarkie vir nuwe jaar
En daar's 'n speenvarkie vir nuwe jaar

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель