Kishore Kumar Hits

Wicus Van Der Merwe - Kettie en Klip текст песни

Исполнитель: Wicus Van Der Merwe

альбом: 20 Goue Treffers


Ons klap 'n toon op 'n twee spoor paadjie
Snol ons rigting wind wat waai
Bekruip ons die vlei gewapen en uit op 'n leeujag
Klip in die hand en kettie in die sak en so breek ons dag
Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind
Laat hom gly deur die mik
Ek en jy was soos kettie en klip
Ek en jy was soos kettie en klip
Ek en jy ... was soos kettie en klip klip klip klip
Saam gelag saam gehuil saam baklei teen die duiwel
Ons staan steeds saam gewapen nooit bang vir 'n leeujag
Ons praat afrikaans ons sing en ons dans en ons doen dit elke dag
Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind
Laat hom gly deur die mik
Ek en jy was soos kettie en klip
Ek en jy was soos kettie en klip
Ek en jy ... was soos kettie en klip klip klip klip
Ja my pel so sal ons onthou word
Sout en peper tot ons oud word ja
Tot die hemel ons kom haal
Wieter en Bakkies Jonatan David Trompie en kie woh Vinkel Koljander
Pap en sous ja dit is ons verhaal
Oor 'n klip klip klip
Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind
Laat hom gly deur die mik
Ek en jy was soos kettie en klip
Mik nou mooi sit hom in trek hom terug lê aan teen die wind
Laat hom gly deur die mik
Ek en jy was soos kettie en klip
Ek en jy was soos kettie en klip
Ek en jy ... was soos kettie en klip klip klip klip klip klip klip

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Joe F

Исполнитель