Nananana nananana nananana nananana Sy stap daar in die straat sys 10 uit 10 Elke aand in n droom dra sy daai jean Sy is die girl waarvoor ek lankal wag Sy draai toe om knip haar oog en maak my dag Bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam) My knee raak lam as jy jou boude swaai En jou hare waai so deurdie wind Bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam) My knee raak lam toe jy vir my kom se As ek jou hart wil he Dan moet ek sing... sing... sing Nananana nananana nananana nananana Ek stap af in die straat sys aan my sy Sy maak my mal sy maak my laf sy maak my bly Sy fluister in my oor wat sy wil doen Sy trek my das druk my vas gee my n soen Bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam) My knee raak lam as jy jou boude swaai En jou hare waai so deur die wind Bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam) My knee raak lam toe jy vir my kom se As ek jou hart wil he Dan moet ek sing... sing... sing... sing Nananana nananana nananana nananana Bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam) Bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam) My knee raak lam as jy jou boude swaai En jou hare waai so deur die wind Bietjie bietjie lam (bietjie bietjie lam) My knee raak lam toe jy vir my kom se As ek jou hart wil he Dan moet ek sing As jy jou boude swaai En jou hare waai Want ek like jou kwaai