Kishore Kumar Hits

Die Campbells - Sewe Soene - 2020 Re-recording текст песни

Исполнитель: Die Campbells

альбом: Top 20 Afrikaanse Treffers


Nommer een. Vir die mooiste blou oë.
Nommer twee. Vir die mooiste rooi lippe.
Nommer drie. Vir twee hande wat vir niks verkeerd staan.
Nommer vier. Vir die mooiste twee bene.
Nommer vyf. Vir die mooiste bruin hare.
Nommer ses. In die oggend voor ek werk toe gaan.
Maar die beste een van als is nommer sewe. Nommer sewe
Dis die een wat sê, ek is so lief vir jou. So lief vir jou.
Sewe soene vir elke dag.
Sewe soene, ek kan nie wag.
Ek soek nie net een nie en twee sal nie doen nie.
Ek soek sewe soene, elke dag. Elke dag
Sewe soene vir elke dag.
Sewe soene, ek kan nie wag.
Ek soek nie net drie nie, dit gee nie plesier nie.
Ek soek sewe soene, elke dag.
Nommer een. Vir die heel mooiste glimlag.
Nommer twee. Vir daai perdeby lyfie.
Nommer drie. Vir daai kurwes wat 'n man sal mal maak.
Nommer vier. As daai mooi rooirok dra.
Nommer vyf. Ek gee nou oor aan jou ja.
Nommer ses. In die aand as ons saam in die bed lê.
Maar die beste een van als, is nommer sewe. Nommer sewe
Dis die een wat sê, ek is so lief vir jou. So lief vir jou.
Sewe soene vir elke dag.
Sewe soene, ek kan nie wag.
Ek soek nie net een nie en twee sal nie doen nie.
Ek soek sewe soene, elke dag. Elke dag
Sewe soene vir elke dag.
Sewe soene, ek kan nie wag.
Ek soek nie net drie nie, dit gee nie plesier nie.
Ek soek sewe soene, elke dag.
Sewe soene vir elke dag.
Sewe soene, ek kan nie wag.
Ek soek nie net een nie en twee sal nie doen nie.
Ek soek sewe soene, elke dag. Elke dag
Sewe soene vir elke dag.
Sewe soene, ek kan nie wag.
Ek soek nie net drie nie, dit gee nie plesier nie.
Ek soek sewe soene, elke dag.

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель

Joe F

Исполнитель