Kishore Kumar Hits

Theuns Jordaan - Tjailatyd текст песни

Исполнитель: Theuns Jordaan

альбом: Tjailatyd


5 voor 9 as ek Hatfield sien
En die kuier vir die aand is in Duncan straat
McGillis tot McGintis op my kitaar geslaan
In Maloneys gestaan, op n Donderdag aand... op n Donderdag aand
As die die ore min raak my oë toe
Kom die barman om als weg te vat
Ek rol die drade op, maak die koffers vol
Net die koffie bly oor, om my warm te maak... my warm te maak
Jy't gesê vanaand, sal jy kom luister soos gisteraand
Mar jou stoel is leeg en my hart is vol
Van al die dinge, war ek jou nog wou vra
Maar nou is dit vir my weer sulke tyd:
Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd
Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd
Kwart oor 2 as die plek stil raak
En die druppels teen die ruite hulle prentjies maak
Al n duisend keer hierdie pad gestap, vir n appel en n ui
Deur my hart gestap
Vir die liefe van die saak
Jy't gesê vanaand sal jy kom luister soos gisteraand
Maar jou stoel is leeg en my hart is vol
Van al die dinge, wat ek jou nog wou vra
Maar nou is dit vir my weer sulke tyd:
Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd
Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd
Pak jou kitare vir die reis
Al voel jy verlore in die stadsgedruis
Jou voete sal jou die plekke wys
Gloeiende gesigte sal jou droom laat skyn
Die eelte op jou vingers sal weer verdwyn
Jy't gesê vanaand sal jy kom luister soos gisteraand
Maar jou stoel is leeg en my hart is vol
Van al die goeders wat ek jou nog wou vra
Maar nou dis dit vir my weer sulke tyd
Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd
Pak tyd, drap tyd, tjaila tyd...

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель