As die vlaktes om jou stil raak Jou hart begin te pyn Sal jy saam met my wegloop Saam met my verdwyn Sal jy omdraai in die na-nag In stilte vir die dag wag Wonder in my oë kry Wegbly as jy seerkry Wie sal jou vas hou Wie sal jou toemaak Wie sal troos als die trane opraak Wie sal jou vas hou Wie sal jou toedraai Wie sal jou bêre Als jy wil gaan slaap Hoorder van myn roepstem Roeper van mijn hart Vir jou stop ek die pad Vir jou spaar ik my hart Als die stad jou binne koud maak Die krag in jou wil opraak As die vlae van verlange Vurig door jou waai Sal jy wens ik sien jou een dag Saam wees op 'n reëndag 'N sonder ophou sondag 'N 24 – uurdag Wie sal jou vas hou Wie sal jou toemaak Wie sal troos als die trane opraak Wie sal jou vas hou Wie sal jou toedraai Wie sal jou bêre Als jy wil gaan slaap Hoorder van myn roepstem Roeper van mijn hart Vir jou stop ek die pad Vir jou spaar ik my hart En als jy val Sal ek jou kom optel As jy verdwaal Sal ek jou kom haal As jy jou pad sou verloor Sal ek jou opspoor Ek sal jou dra Wie sal jou vas hou Wie sal jou toemaak Wie sal troos als die trane opraak Wie sal jou vas hou Wie sal jou toedraai Wie sal jou bêre Als jy wil gaan slaap Hoorder van myn roepstem Roeper van mijn hart Vir jou stop ek die pad Vir jou spaar ik my hart Hoorder van myn roepstem Roeper van mijn hart Vir jou stop ek die pad Vir jou spaar ik my hart