Kishore Kumar Hits

Andriette - Storm In My Hart текст песни

Исполнитель: Andriette

альбом: Diamant


Play "Storm in my hart"
Daar is iets wat ek wil sê
So kom 'n bietjie nader as jy weet wat ek wil hê, sal jy?
Onthou jy nog wat jy wou vra?
Jy was toe nog te skaam, maar ek sweer ek sou sê ja, onthou jy?
So, as jy nog vir my wil hê, vra jou vra en sê jou sê
Want daar's 'n storm in my hart vanaand, maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy't gesê jy wag vir my, maar ek wens ek was al daar
'N Storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar's net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar
Soos soveel kere van tevoor
Het ek na jou geroep vanaand
Ek wens jy kon my hoor, kon jy?
Elke dag 'n nuwe dag, ja, ek weet dit, maar dit help nie
Want ek verloor al my krag teen jou
So, as jy nog vir my wil hê, vra jou vra en sê jou sê
Want daar's 'n storm in my hart vanaand, maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy't gesê jy wag vir my, maar ek wens ek was al daar
'N Storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar's net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar
So wat as dit ons laaste kans is
Ek wil jou nie verloor
Sal jy my onthou?
Sal jy my onthou?
Want daar's 'n storm in my hart vanaand, maar ek wag dat die storm moet uitwoed
Ek weet jy't gesê jy wag vir my, maar ek wens ek was al daar
'N Storm in my hart vanaand
Net soos elke ander aand
Daar's net een manier hier uit en dis as jy die storm bedaar Ja, dis as jy die storm bedaar,
Dis as jy die storm bedaar

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель

Joe F

Исполнитель